Jaarboeke

Basiese oudiometrie: Prakties (2) 783


 
Modulekode ODL 783
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Telematies Die inoefening van vaardighede: Die basiese oudiometriese toetsbattery; spraakoudiometriese toetsbattery; immittansie-toetsbattery en verslagskrywing.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 32 praktiese sessies
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences